
Wees altyd gereed om 'n verduideliking te gee
aan elkeen wat van jou 'n rede vra vir jou hoop,
maar doen dit met sagmoedigheid en eerbied…
(1 Peter 3: 15)
Ek skaam my nie vir die Evangelie nie:
dit is die krag van God tot verlossing
aan almal wat geloof het.
(Rom 1:16)
of op YouTube
Do jy weet hoe om die Evangelie te deel? Sou jy enigsins weet wat om te sê? Is jy gereed om dit te deel, "of dit gerieflik of ongerieflik is" (2 Timoteus 4:2)?lees verder